ZS FORUM MEN- Men's (Zuko Clothing)

ZUKO CLOTHING

R 250.00 

Share:
| Hertzogville -brande |
Help SUID AFRIKA...
 
Die afgelope ruk het die Vrystaat kwaai deurgeloop met brande, wat orals verwoesting gesaai het... Hartskeurende tonele is orals te sien waar derduisende hektaar weiding vir die diere verwoes is. Vernaamd die distrikte van Hertzogville, Boshof, Dealesville en Bultfontein.

Hoe die brande ookal onstaan het is inligting van die verlede, wat ondersoek word.

Beeste en skape is dood of moes letterlik van kant gemaak word agv die verwoesting... Dit ook gesamentlik met talle wild... Die ophou van hierdie gemeenskappe is nog nie verby nie... en dit kan vinniger geskied deur die hulp van ons wonderlike burgers wat tans nie a helpende hand kan gee nie.

Hier is ons bydra....

Vir elkeen van hierdie hemde wat verkoop word sal ons van die wins skenk om die gemeenskappe by te staan met die finansies vir wat dit ookal nodig is voor.

Verdere ondersteuning kan hier plaasvind.

Jy kan die boere ondersteun, deur hier te klik: https://www.givengain.com/cc/brande/

Lees hier vir meer inligting;
 
#zukosouthafrica
 

Our brands