Warrefok - Men's T-shirt (Warrefok Shop)

Warrefok

R 249.00 

Share:
Wys virrie wêreld jy's 'n trotse Warrefokker met die amptelike Warrefok T-hemp.

Sorg instruksies:

100% katoen materiaal 

- Was slegs met koue water(quick/gentle cycle)

- Moenie oor die gedrukte deel stryk nie (lol, asof mense wat hierdie tipe hemde koop stryk)

- Moenie die hemp innie tuimeldroër sit nie (tensy jy 'n help-my-sterk-lyk hempie wil hê)

- Gebruik die son om hom droog te maak (daar's waarskynlik loadshedding in elk geval)

- Moenie bleikmiddel op hom gebruik nie - dis 'n t-hemp, nie jou hare nie

Die verskaffer se versendingsbeleid:


1. Express courier to your door for R100 anywhere is South Africa(up to 72 hours for certain areas). 

2.We can ship to the following major areas for R65 with 3-4 day courier : 3-4 day Courier: Cape Town, Paarl, Stellenbosch, Riversdale, Garden Route, Port Elizabeth, East London, Bloemfontein, Harrismith, Pietermaritzburg, Durban, Johannesburg, Pretoria, Richards Bay, Vaal, Klerksdorp, Rustenburg, Witbank, Nelspruit, Polokwane (If your town is not on the list it is best to select the express shipping option).

3. Free express shipping on OTC Shop orders when spending R1,000+.


Grootte grafiek:

Our brands